Ons wil vir Balustrade World bedank vir die uitmuntende werk wat hul gedoen het met die installering van die trappe en balustrades by ons huis.  Die beplanning en ontwerp van die trappe was professioneel gedoen en met vakmanskap van hoogstaande gehalte.  Ten spyte daarvan dat die installering bemoeilik is agv vertragings aan ons kant, was die werk steeds tydig en netjies gedoen.